Thursday, August 6, 2015

Apps as a learning tool

Thousands off educational apps are available for teachers and parents to educate their children. And yes, a lot of them are for free!
From Pre-school -  foundation phase - high school learner to university students; Apps are accessible to all!

Teachers can use Apps to introduce new work, reinforce information, playing educational games when work is finished or as a reward system, doing activities on the Tablet or iPad (no paper- going green!!)

Apps are versatile and useful in the classroom. The only challenge about Apps in South Africa is that all schools are not able to afford Tablets, iPads or computers for every learner. Most schools do not even have internet access.

This great learning tool, are almost useless in most South African schools.

2 comments:

  1. 'Kids Math Count Numbers Game'

    As jy op soek is na 'n wiskunde app wat gratis beskikbaar is; dan is hierdie wiskunde spel app ideal vir die voorskoolse kind tot en met Graad 2. Dit is beskikbaar vir op Google Play Store. 'Kids Math Count Numbers Game', is aangewys as wenner vir die 'Beste Onderwys App’, 'n afdeling in die ‘others appStar global contest’ van 2014.

    Dit is maklik bekombaar vir kinders of ouers, wat op beide selfone en tablette afgelaai kan word. 'Kids Math Count Numbers Game' is prettig en ‘n informele manier om wiskunde aan te leer vir kinders.

    Kenmerke van die “App”:
    1. Dit is ‘n kind-georiĆ«nteerde “app” met wiskunde speeletjies vir kleuterskool-, voorskoolse- en kinders in graad 1 en 2.

    2. Dit is 'n baie interaktiewe platvorm met ses diverse aktiwiteite wat juis daarop gemik is om telvaardighede te ontwikkel.
    I. Leer nommers 1 tot 10.
    II. Skryf en spelling van getalle
    III. Onderskei tuusen groter en kleiner getalle
    IV. Vind vermiste nommers en rangskik hulle in stygende en dalende volgorde.
    V. Leer getalname
    VI. Konnekteer kolletjies of nommers
    VII. Tel liefjie - dans met die verskillende nommers

    Voordele van die app:
    'Kids Math Count Numbers Game' is een van baie apps wat leer bevorder en gratis is. Hierdie opvoedkundige speletjie bevorder leer, omdat die tel aktiwiteite op 'n innoverende manier vir kinders aangebied word.
    Hierdie app is nuttig, omdat dit soveel verskillende aktiwiteite (speeletjies) insluit; alle leerstye word in ag geneem vanaf kinesteties, ouditief, visueel, musikaal-ritmies, logies-wiskundig en nog meer. Nog ‘n voordeel van hierdie app is dat leerders geforseer word om abstrak te dink oor wiskunde, want hul kan geen “kant” nodat maak nie. Onderwysers sukkel dikwils om die leerders van konkreet na abstrak te neem in hul wiskundige denke en hierdie app help die onderwyser daarmee.

    Bo en behalwe die wye verskeidenheid aktiwiteite (speletjies), verduidelik hierdie app wiskunde oplossings vir al die verwarrende konsepte waarmee kinders struikel tydens die leer van wiskunde. Voorbeelde van hierdie van konsepte, sluit in:
    • Groter as en minder as somme
    • Tel somme
    Leerders word tydens al die aktiwiteite gestumileer, hulle word gedruk om te dink oor die probleem oftewel verder te dink as om net van 1 - 10 te tel soos ‘n rympie uit hul kop. Die getalle raak “werklik”.

    Dit sal baie voordelig wees as ‘n skool die geriewe het om hierdie app te gebruik in die klakamers. Leerders is bekend met tegnologie en hul sal die wiskunde les vreeslik geniet, omdat dit anders is as die gewone. Hierdie app skep ‘n leergeleentheid; leerders leer van getalle sonder dat hul weet hul doen. Dit is informeel, maar tog formele onderrig, maar onbewustelik, omdat leerders hulself so geniet terwyl hul leer. Leerders kan ook op hul eie tyd die aktiwiteite voltooi, stadige leerders sal nie noodwenig al die aktiwiteite voltooi wat die vinnige leerder voltooi. MAAR dis verseker dat alle leerders betrokke sal wees in die les en besig bly.

    Nadele van hierdie app is dat nie alle skole het die geriewe om die app aan te skaf (internet) of te gebruik nie (tablets). Die app kan ook nie op ‘n rekenaar geinstalleer word nie wat ‘n groot tekortkoming is, net op tablets en selfone. Die app kan nie in skole gebruik word nie, teensy tablets beskikbaar is; anders kan dit op hul ouers se selfone afgelaai word (gratis); leerders kan dit dan as aanvullende/ekstra oefening vir wiskundige konsepte by die huis (na skool) oefen.

    Indien jy meer oor die App wil weet of leer, gaan kyk gerus ‘n tutoriaal oor hoe die app werk op youtube. Volg hierdie skakel:
    https://www.youtube.com/watch?v=ZzTBW2wPLnk

    ReplyDelete
  2. Yes! These Apps and many more are so great for use at school... If only every learner could be issued with a tablet for their school career rather than all the textbooks they get every year that are a hassle to store/carry and cannot be edited!

    ReplyDelete